Page 1 of 1

Spotlight Brackets

Posted: Wed Jan 01, 2020 7:01 am
by Nardus van der Vyver
Op soek na 2 x Spotlight brackets soos op aangehegte foto wat dalk in onbruik erens le.
Baie dankie
kan my Wapp op 0813675925

Re: Spotlight Brackets

Posted: Wed Jan 01, 2020 7:30 am
by svanzyl10
Ek sien Takealot het hulle vir R385 as jy nuut wil koop.

Re: Spotlight Brackets

Posted: Wed Jan 01, 2020 8:39 am
by Vleisie
More Nardus, ek sien jy is van Bloemfontein. Die GeneralStore dink ek het ook van hulle. Weet nie wat hulle prys was nie, maar het verseker van hulle daar gesien.

Re: Spotlight Brackets

Posted: Wed Jan 01, 2020 11:17 am
by Parker
Nardus van der Vyver wrote: Wed Jan 01, 2020 7:01 am Op soek na 2 x Spotlight brackets soos op aangehegte foto wat dalk in onbruik erens le.
Baie dankie
kan my Wapp op 0813675925

Grootte? 76 of 50 mm?