Page 1 of 1

Vinnige vragie

Posted: Wed Dec 25, 2019 9:41 pm
by Kubus
Ek gaan my afrikaans nou mix om dit makliker te vra:
Wat is die maksimum "pixels" vir fotoplasings (attachments) op Jaracal
My fotos altyd bietjie klein.

By voorbaat dank en geseende Kersfees aan almal en hul geliefdes

Re: Vinnige vragie

Posted: Thu Dec 26, 2019 12:30 pm
by Willie

Re: Vinnige vragie

Posted: Thu Dec 26, 2019 2:57 pm
by Kubus
Dankie Willie