Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagsê,
Het iemand al hierdie goedkoper worsstoppers probeer soos deur Ubuy of Home Chef adverteer word?
Dis duidelik nie nywerheidsgehalte nie, maar behoort seker te werk om so 30 kg wors 2 of 3 keer per jaar te verwerk?
Wil dit net nie koop as iemand alreeds weet dis n vermorsing van geld nie.
Hoor graag, dankie
Ek het nm soortgelyke een by BBRW gekoop en werk perfek vir my gebruik wat soortgelyk aan jou gebruik is. Klein Bosch vleismeul ook by gekoop vir 2200.doen maklik 70kg/h.
Francoisv wrote: Tue Dec 24, 2019 3:01 pm
Ek het nm soortgelyke een by BBRW gekoop en werk perfek vir my gebruik wat soortgelyk aan jou gebruik is. Klein Bosch vleismeul ook by gekoop vir 2200.doen maklik 70kg/h.
2 daughters. Plenty guns.
Ek het ook so n 7 liter een van BBRW van Fordsburg hier in Gauteng. Hulle werk baie goed. Stop sommer maklik so 30 kg op n Saterdag oggend.
Ek het 'n klein eenvoudige worsstopper, dit werk egter baie goed vir my, Die een wat jy na kyk lyk baie grender, en glo sal beter kan werk, hier is link na foto van een wat ek het: https://www.amazon.com/Sausage-Horizont ... B07WMQMZLQ