Page 1 of 1

nuwe lid

Posted: Fri Nov 25, 2011 9:12 pm
by jakesvv
hallo almal ek is jaco van vuuren woon in pretoria is mal oor gewere ,is in die geweer bedryf
groete

Re: nuwe lid

Posted: Fri Nov 25, 2011 9:27 pm
by Dawid
Jaco baie welkom by die Forum, jy is by die regte plek, geniet dit hier

Re: nuwe lid

Posted: Fri Nov 25, 2011 9:28 pm
by Christo
jakesvv wrote: hallo almal ek is jaco van vuuren woon in pretoria is mal oor gewere ,is in die geweer bedryf
groete
......................in die geweer bederf

Welkom

Re: nuwe lid

Posted: Fri Nov 25, 2011 10:38 pm
by theedge
Jaco welkom
Bly om kennis te maak