Page 1 of 1

Out of Office - Sterkfonteindam

Posted: Fri Nov 15, 2019 2:19 pm
by Carl
Wil net aan almal noem dat ek heel week volgende week aan die oewer van die prag dam gaan wees! 8)

Re: Out of Office - Sterkfonteindam

Posted: Fri Nov 15, 2019 2:35 pm
by henried
Geniet dit, hoop die geel vis byt mooi.