Peterson vs Lapua SRP 6.5CM doppe
Posted: Tue Oct 22, 2019 4:24 pm
Manne ek sien daar is heelwat shops wat Peterson ingekry het, meeste goedkoper as Lapua, die bogerop is Peterson is pakke van 50 en dan is dit weer n klassery weens die 2 lotte.
Ek gebruik Starline in van my gewere en loop bitter mooi (shooting stuff verkoop hulle) ook 50 in n pak, een pak sin is presies en dan is daar weer n paar in die ander pak wat lol.
Wat dink julle is die roete om voor te gaan?