Page 1 of 1

1891 Argentinian Mauser 7.65 x 53mm

Posted: Fri Oct 11, 2019 11:53 am
by PRIVATE RYAN
Hi,

het enige iemand raad oor beskikbaarheid van ammunisie vir die kaliber?

Daar moet 'n rede wees hoekom hy net R 2 000 kos al is hy spotless..

Kan nie foto's laai nie, maar het beskikbaar as dit sal help.

Enige ander inligting welkom!

Groete

Re: 1891 Argentinian Mauser 7.65 x 53mm

Posted: Fri Oct 11, 2019 12:05 pm
by Hein M.
PRIVATE RYAN wrote:Hi,

het enige iemand raad oor beskikbaarheid van ammunisie vir die kaliber?

Daar moet 'n rede wees hoekom hy net R 2 000 kos al is hy spotless..

Kan nie foto's laai nie, maar het beskikbaar as dit sal help.

Enige ander inligting welkom!

Groete
Is jy doodseker sy loop se binnekant is spotless? Meeste van die ou gewere se lope is gepit ;) Ja en ammo sal jy self moet laai. 30-06 Dop 1mm korter sny en hervorm van 7.62 af na 7.65. Sal maklik gedoen kan word.

Mooi naweek!

Re: 1891 Argentinian Mauser 7.65 x 53mm

Posted: Fri Oct 11, 2019 12:43 pm
by Frikkie Coetzee
Ek dink nie n 30-06 dop wat een mulimeter korter gesny is gaan pas nie. 30-06 doppe is 63 mm lank

Re: 1891 Argentinian Mauser 7.65 x 53mm

Posted: Fri Oct 11, 2019 1:07 pm
by Hein M.
Frikkie Coetzee wrote:Ek dink nie n 30-06 dop wat een mulimeter korter gesny is gaan pas nie. 30-06 doppe is 63 mm lank
++>: ++>: Natuurlik... My kop is al op naweek...

Groetnis!