Page 1 of 1

Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 11:04 am
by Coenie (Swift)
Goeie dag Manne,

Ek is die Desember vakansie by die huis en gedink indien daar iemand is so 200 - 250km radius vanaf Pretoria wat bobbejaan/blou-aap/varke ens. probleme het sal ek gratis bietjie kom help.

PM my asb. en indien julle van so persoon/e weet wat dalk nie op forum is nie maar hulp soek.

Groete

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 1:28 pm
by 243Songdaug
Swift - sorry ek abduct jou topic.

Is jy lid van SA Jagters? en het jy in 2010 op Clocolaan geskiet tydens die Intertak spanskiet?

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 6:32 pm
by Coenie (Swift)
Hi 243Songdaug,
Ek is lid, jammer maar het nie op Clocolaan geskiet nie

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 6:41 pm
by Cobus(Cobb)
[img width=560 height=364]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 9s4x1z.jpg[/img]

;D ;D ;D ;D

Cheers

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 7:21 pm
by Triple2
Lyk my jy gaan n semi-auto hier nodig he!

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Mon Nov 21, 2011 9:36 pm
by baboonstalker
Dit is nie ons bojane daardie nie. Wonder waar die foto geneem is?

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Tue Nov 22, 2011 7:30 am
by douw
baboonstalker wrote: Dit is nie ons bojane daardie nie. Wonder waar die foto geneem is?
Definitief is dit ons bobbejane daai!!

Sien jy dan nie vir Malema en al die ander "Youth League" mamparras nie. ;D ;D

Groetnis
Douw

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Tue Nov 22, 2011 12:10 pm
by Coenie (Swift)
Hi Cobb,

Dis die hoeveelheid wat ek soek :D

Re: Bobbejaan & Blou-aap beheer gratis

Posted: Wed Nov 23, 2011 10:38 pm
by theedge
Dink dit is daai pienk gstring wat die manne so onstel het :o :o ;D ;D