Page 1 of 1
2 Buffel koeie te jag teen R20K elk.
Posted: Thu Sep 26, 2019 4:53 pm
by tripodmvr
SA Jagters het nou-net epos gestuur vir die jag van 2 koeie voor einde Oktober 2019. Slegs trofee vir jagter - vleis na gemeenskap. Kontak my en ek kan kontaknommer gee.
082 dubbel 7 dubbel nege 62
Re: 2 Buffel koeie te jag teen R20K elk.
Posted: Mon Sep 30, 2019 10:40 am
by Toxxyc
SA Jagters het laat weet die koeie is nou bespreek en nie meer beskikbaar nie.
Re: 2 Buffel koeie te jag teen R20K elk.
Posted: Mon Sep 30, 2019 11:28 am
by tripodmvr
Dankie Tox

Re: 2 Buffel koeie te jag teen R20K elk.
Posted: Mon Sep 30, 2019 11:59 am
by Toxxyc
Plesier. Probeer maar help waar ek kan
Re: 2 Buffel koeie te jag teen R20K elk.
Posted: Mon Sep 30, 2019 12:45 pm
by tripodmvr
Word op prys gestel. Kom nie altyd by alles uit nie.