Page 1 of 1
Jagtradisies en ou vuurwapens
Posted: Sat Sep 21, 2019 8:11 pm
by tripodmvr
Hierdie video wys vir my iemand wat omgee vir die natuur en sy jag geniet.
https://youtu.be/CUuqdAQmt2Q
Re: Jagtradisies en ou vuurwapens
Posted: Sun Sep 22, 2019 6:37 am
by knipmes
Netjiese jagter. Mooi aangetrek. Goeie video.
Re: Jagtradisies en ou vuurwapens
Posted: Sun Sep 22, 2019 7:15 am
by Heinz Petersen
Mooi video. Hy skiet ook net wat nodig is.
Ai, dan is ons jag gewere so blerrie swaar met bipods en scopes om te stap.
Re: Jagtradisies en ou vuurwapens
Posted: Sun Sep 22, 2019 9:07 am
by wynis
Baie lekker video! Europa het nog redelik baie publieke land om op te jag en al hoe minder mense wat wil jag. Wat ‘n vooreg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jagtradisies en ou vuurwapens
Posted: Sun Sep 22, 2019 11:08 am
by tripodmvr
Kyk gerus na sy ander videos waar hy ou swartkruit wapens gebruik.