Nuwe lid
Posted: Mon Sep 16, 2019 10:57 pm
Hallo vriende,
Ek dag ek stel myself nou maar voor, ek volg die forum al vir ‘n tyd lank. Het al baie kennis hier opgetel en sien julle klomp is nie skaam om inligting te deel nie. Dankie!
Ek sien uit om nou meer gereeld ook deel te neem aan die gespreke.
Vriendelike groete uit die Boland,
Richard