Spring-loaded lens covers vir Leopold VX1 3-9x40

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Spring-loaded lens covers vir Leopold VX1 3-9x40

Post by FHM »

Manne as iemand n stelletjie het wat rondle - ek stel belang asb.
Dis die nommertjie wat indraai voor en agter op die skoop.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Spring-loaded lens covers vir Leopold VX1 3-9x40

Post by Lourens »

As jy nie lokaal regkom nie laat weet my. Ek voer hulle in van die USA af. Ek het netnie tans vooraad nie maar kan binne 'n billike tyd kry.
Post Reply