Page 1 of 1

.22 Brno mod 2 en los goed te koop.

Posted: Tue Sep 03, 2019 2:58 pm
by Smitstertjies
n Kennis van my in Bronkhorstspruit bied die volgende te koop aan en het gevra ek moet dit hier plaas:

- .22 Brno Model 2 geweertjie met Tasco teleskoop en ekstra patrone R 5500.
- Lightforce jakkals lig met dimmer R1500
- Skiet tafel R2000
- Daars n ou stukkende haelgeweer (Baikal) ook. Weet nie van prys nie.

Bel asb vir Tommie by 0837313570 vir verdere inligting en fotos.

Dankie

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190903/162cd09bea73d36433700ad0258ff9f8.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190903/e3e7d0a249764e15315b47d6f808f9c3.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190903/2aa0462d5db9113b725ed981579a8bc2.jpg