Sig Sauer teleskoop
Posted: Sat Aug 31, 2019 9:25 am
Goeie more.
Ek stel belang om 'n Sig Sauer teleskoop aan te skaf. Is hier iemand op die forum wat hulle verkoop of my kan aanraai waar ek hulle in die hande kan kry asb? Ek kyk na die Tango6 1-6x24.
Groete