Page 1 of 1

So paar Laaste jagte vir die jaar

Posted: Tue Aug 20, 2019 10:15 am
by Evert
Goeie Dag Almal

Indien daar nog enige iemand opsoek is na laaste jag of 2 ek het die volgende beskikbaar.

Groblersdal

Buffel Koeie - Sluit die vleis in - R33500
Krokodille - 3.0m na 3.5m - R18000

Kroonstad (Dag jag Moontlik)

Gemsbok Bulle - R5500
Swartwitpens Bul (Gebreekte Horing) R18000
Swartwitpens Bul (39") R22500
Swartwitpens Bul (40"+) R25000

Re: So paar Laaste jagte vir die jaar

Posted: Thu Oct 03, 2019 6:53 am
by mjlamont
Goeie more.
Het jy nog van daai Swart wit pense big beskikbaar?

Groete
Michael Lamont
0823664890