Page 1 of 1

S355 vir 9.3x62

Posted: Tue Nov 15, 2011 1:29 pm
by Johan Van Rooyen
Hallo manne

Ek het gister met Kobus van Rhino punte gepraat oor ladings vir die kaliber.  Hy het my toe aangeraai om met Chris Becker te gesels - die persoon het al die toetse van die Rhinopunte gedoen-.

54gr
55gr
56gr
57gr (As druk dit toelaat)

So ek moet maar gaan speel.

Wat dink julle?

Re: S355 vir 9.3x62

Posted: Tue Nov 15, 2011 1:47 pm
by Arnold
Ok hier is my resultate wat ek met die 9.3X62 gekry het.

286gr Claws, s355 kruit, standaard primers en nuwe prvi doppe (24" loop) {gemiddeld van twee skote}
53 gr-1950 fps
56 gr-2039 fps
57 gr-2139 fps
58 gr-2169 fps
59 gr-2225 fps
60 gr-2282 fps
61 gr-2313 fps
62 gr-2355 fps

286 gr Claws, s335 kruit, standaard primers en nuwe prvi doppe (24" loop) {gemiddeld van twee skote}
54 gr-2231 fps
55 gr-2279 fps
56 gr-2323 fps

Sonder dat die lading saamgepers word kry ek 60 gr s355 in die dop met my huidige TPL van 81.5mm so 62gr was klaar so effens gedruk in die dop.

Wat ek wel ondervind het tussen S335 en S355, is dat die ladings met S355 voel of die geweer minder recoil.

Onthou die ladings was veilig in my geweer en ek het laag begin laai en opgewerk terwyl ek na tekens vir druk gekyk het, so doen dieselfde in jou geweer en laai veilig!!!

Re: S355 vir 9.3x62

Posted: Wed Nov 16, 2011 11:29 am
by Nico Harris
Hi manne! ek gebruik  s335 en s355 altwee werk baie goed! my resultate is baie goed met die s335!

pmp dop
cci 200 primer
barnes x (nie tripple shock nie)
286gr
tpl-83.6mm
s335
52gr-2026ft/s
53gr-2082ft/s
54gr-2128ft/s
55gr-2166ft/s
56gr-2263ft/s


nuy dop
cci200 primer
highland ax koeel
286gr
tpl-80.6mm
s355
55gr-2120ft/s
56gr-2150ft/s
57gr-2230ft/s
58gr-2280ft/s
59gr-2300ft/s

groete

Nico