Page 1 of 1
Basjan123 verjaar
Posted: Fri Aug 09, 2019 7:27 am
by andre007
TK. Baie geluk met jou verjaarsdag. Hoop jyt n lekker vroue dag ook

Geniet kom maat!
Hou op daai fiets trap wat op 1 plek staan en loop skiet

Re: Basjan123 verjaar
Posted: Fri Aug 09, 2019 7:36 am
by tripodmvr
Mooi dag vir jou. Jou present is in die pos.
Womens day Present.jpg
Re: Basjan123 verjaar
Posted: Fri Aug 09, 2019 7:55 am
by Basjan123
Haha met pelle soos julle wie het nou vyande nodig!!! Baie dankie julle....Marius my vrou sal vrek oor daai geskenk pak!!
Re: Basjan123 verjaar
Posted: Fri Aug 09, 2019 8:03 am
by tripodmvr
Jy bedoel seker vrek maak !!!!!
Re: Basjan123 verjaar
Posted: Fri Aug 09, 2019 11:54 am
by PWV
Hartlik geluk Basjan. Mag jou kinders eendag ryk ouers he!