Rudolph 4-16x50 Varmint Hunter.

Post Reply
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Rudolph 4-16x50 Varmint Hunter.

Post by Nico de Jager »

Het enige van julle manne bogenoemde teleskoop of enige persoonlike onderving met een?
Groete
Nico
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Rudolph 4-16x50 Varmint Hunter.

Post by Kolhasie »

Goeie dag oom. ek het een geskiet. is nie seker of dit die selfde is nie....

My ondervinding was glas nie goed nie....nie met die scope nie maar die verkoper.
Die scope het ek nuut gekoop en toe hy hier kom is daar sulke swart vlekke in die scope se lens. Als was reg maar daai vlekke het my gepla.... lang storie kort "scope was nie so toe hy vir my gestuur word nie" na paar weke se stry het ek maar die scope verkoop vir half prys.

Sal nie sommer weer na Rudolph kyk nie.

Groete KH
Post Reply