Nog n forum nuweling
Posted: Wed Jul 31, 2019 9:22 pm
Dagsê
Eks n vader van 3 seuns en ons almal geniet tyd op die skietbaan en in die jagveld, wanneer ons kan, al is dit net 1 saterdag n maand. Elk van my seuns het al hul eie bokke gejag, my jongste wat oor n maand 8 word het die afgelope skoolvakansie sy beurt gehad. Vroulief nog nie.
Dankie dat ek hier kan aansluit.