300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

hier was soveel manne wat my gehelp het ek toe ek destyds vir hulp en raad gevra oor my 300H&H pasmaak geweer wat nie groepeer nie. die probleem is oor. die kamer is langer gesny,( ek wonder of ek dit nou reg benaam) miskiem moet ek se die lands is verder weg gesny, en natuurlik is die loop gefreefloat deur n kundigge persoon. sommer een van my gewone ladings gevat en daar is die groep in die wind toe sommer 17mm. 180grn en 64grn S365 met n gemid spoed van 3084f/s. spread was net so oor die 20 of 30f/s as ek reg onthou. nou weet ek die geweer is reg en kan ek maar begin om sommer hier oor die stiller dae regtig n lading uit te werk. terloops die spoed node van 3084f/s was noggal een wat Jagtersdok gese het gaan werk
ek wil graag vir almal wat so geduldig vir my raad gegee het bedank. selfs die baie manne wat vir my net pm's gestuur het sonder raad maar net uit belangstelling om my beter te laat voel.
daar is niks wat n mens so uitput/moedeloos maak soos n nuwe geweer wat nie groepeer nie. of enige geweer wat nie wil werk nie.
moet darrem werklik vir Dok en Wouter dankie se. Wout ek was self bang gewees daar is n loop probleem, maar tussen die 2 van julle se raad is hy nou reg. sal speel tot ek hom op so 13-15mm kry. en dan as dit nie vir Jaracal was nie, dan het ek nie die raad nooit ontvang nie. ek het opnuut weer wardering vir vir die website en om te dink dis kosteloos.
lekke dag manne

Last edited by James Wilson on Mon Nov 14, 2011 2:59 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
James
Dis 'n groot plesier. Hoop hy gooi nou so styf soos 'n h#@# se hart

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Ek is nou sommer baie bly vir jou part.
Terloops watse scope is daai wat jy nou op Shell sponser geweer gesit het.

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Lekker man!
Dis bobaas gewere daai!
Dis bobaas gewere daai!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Dwb, ja dis n lekker kaliber. Wouter skiet sy 300wm min of meer teen dieselfde spoed, maar hy kry hy dit reg uit n korter loop. gin wonder die wapen joernaliste verwys na die 300H&H en die 300wm as die ballistiese tweeling nie. Wouter het my gewys ek kry meer as 100% dopvulling sonder druk probleme.(hoop ek onthou dit reg) ek se weer as ek nie die geweer laat bou het nie sou ek defnitief n 300wm gevat het. 2 van my gereelde jagmaats het win mags en daai goed perform darrem self lekker.
Blok dis n mtc viper 4-16x50.
Blok dis n mtc viper 4-16x50.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Hoe vergelyk hy met die 300 se scope
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
nog te gou om te seBLOK wrote: Hoe vergelyk hy met die 300 se scope
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
(vark)Jagbehep
Ek dink nie daai viper sal naby aan die vortex se helderheid kom nie.
Ek is nogal impress met die vortex se helderheid.. (nou nie heeltamal n swartwors nie lag lag lag ook nie nagforce nie)
Wonder wat se die slim manne van die vortex outjies?
Wat is daai size van jou scope james?
Mooibly
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Jacques
"Blok dis n mtc viper 4-16x50."
"Blok dis n mtc viper 4-16x50."
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
willem
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Hallo Jagbehep , het self n 300h&h ,dink dit is die beste jag kaliber wat ooit geskep is ,Ek skiet met n pasmaak geweer ,Shilen sellect loop en Dwm aksie ,loop lengte 24,5" 200gr nosler partition ; Federal dop ;cci 250 primer ;S385 67,8gr; col 91,1mm; spoed 2880 f/s
10mmgroeperings op 100m
Ek glo dit is die .300 kaliber wat ooit gemaak is
Willem
10mmgroeperings op 100m
Ek glo dit is die .300 kaliber wat ooit gemaak is
Willem
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
JB, die Vortex is n 6,5-20x50. regtig helder. maar soos ek se met daai dun kruis is hy nie geskik vir nagskiet nie. nou ja n 300 is seker ook nie n geweer vir nagskiet nie.
willem, jong ek het lank gevat voordat ek besluit het wat ek gaan laat bou, maar op die ou end was dit n maklikke besluit.
ek het nog nooit swaarder as 180grn in die 300 probeer nie, eindelik dom want die ou gesoute 300H&H manne glo hoe swaarder hoe beter doen hy. ek wens net geweerwinkels wil n slag begin om losmaat punte te verkoop. op die manier sal hulle meer verkoop en ons kan meer toetse doen.
willem, jong ek het lank gevat voordat ek besluit het wat ek gaan laat bou, maar op die ou end was dit n maklikke besluit.
ek het nog nooit swaarder as 180grn in die 300 probeer nie, eindelik dom want die ou gesoute 300H&H manne glo hoe swaarder hoe beter doen hy. ek wens net geweerwinkels wil n slag begin om losmaat punte te verkoop. op die manier sal hulle meer verkoop en ons kan meer toetse doen.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Jagbehep - wie het jou geweer uitgesorteer?
Ek is bly dat jy nou gelukkig is.
groete
P.S my 375 is oppad Armtec toe vir 'n ander kolf.
Ek is bly dat jy nou gelukkig is.
groete
P.S my 375 is oppad Armtec toe vir 'n ander kolf.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 300H&H groepering kopkrap, gelukkig verby !!
Johan pm gestuur.