Groot kaliber skuts rondom Mosselbaai/George ens?
Posted: Sun Jul 28, 2019 5:51 pm
Dagsê manne.
My neef bly op Hartenbos (Brandwag) en het ñ jeuk ontwikkel vir ñ groot kaliber. Maar nog nooit iets groter as ñ 375 geskiet nie.
Is daar dalk iemand wat bereid sal wees om ñ skoot of twee te bied met ñ 375 of groter?
Ek hoor graag van julle!