Page 1 of 1

Takbokke

Posted: Sat Jul 27, 2019 3:14 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

waar kan ek takbokke gaan jag? I opsoek na ooie vir die tafel.

Dankie.

Re: Takbokke

Posted: Sat Jul 27, 2019 4:01 pm
by tripodmvr
Praat met Beesbreet, Nico Harris en Pappabeer oor waar hulle in KZN gejag word.

Re: Takbokke

Posted: Sun Jul 28, 2019 3:10 pm
by 6.5/284Norma
Dankie!

Re: Takbokke

Posted: Mon Jul 29, 2019 5:36 pm
by 6.5/284Norma
Bump

Re: Takbokke

Posted: Tue Jul 30, 2019 12:01 pm
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote:Praat met Beesbreet, Nico Harris en Pappabeer oor waar hulle in KZN gejag word.

Hulle jag hulle in Cradock

Re: Takbokke

Posted: Tue Jul 30, 2019 5:16 pm
by Pappabeer
Skies. Ek sien ek word hier genoem. Ek het in 2015 laas n ram in Dargle geskiet as deel van n ruiltransaksie. Hulle is duur in die middelande.

Ek het al gehoor mense jag hulle in New Castle, Ngogo, Volksrust area, maar ek het nog nie.

Re: Takbokke

Posted: Tue Jul 30, 2019 5:30 pm
by BeesBreet
Ek sien nou eers hierdie... Ezemvelo is kwaad vir die takbokke hier. Gaan sukkel hier naby. Die hoëveld het takbokke, plekke soos Vrede, Memel selfs Bethal se rigting. As jy mense daar ken sou ek daar begin soek, andersins is dit maar Ooskaap en suid Vrystaat.




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Takbokke

Posted: Tue Jul 30, 2019 7:53 pm
by 6.5/284Norma
BeesBreet wrote:Ek sien nou eers hierdie... Ezemvelo is kwaad vir die takbokke hier. Gaan sukkel hier naby. Die hoëveld het takbokke, plekke soos Vrede, Memel selfs Bethal se rigting. As jy mense daar ken sou ek daar begin soek, andersins is dit maar Ooskaap en suid Vrystaat.




Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie!

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 8:05 am
by Charles7x57
Goeie more.
Jy kan vir Gerhard Delport van FFF safaris ook kontak. Hy het n paar youtube videos en jag in die Dullstroom omgewing.
Ek glo hy sal jou ook kan help en hy is hier op die forum ook.
Groete.

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 8:07 am
by Capt. Yoda
Gerhard is n lid hier op die forum

memberlist.php?mode=viewprofile&u=294

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 3:26 pm
by 6.5/284Norma
Dankie julle!

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 3:29 pm
by DWB
Praat met die manne wat nou op Mount Everest gejag het, daar was altyd. By Harrismith

NicoSmit hier op die forum

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 5:48 pm
by 6.5/284Norma
BeesBreet wrote:Ek sien nou eers hierdie... Ezemvelo is kwaad vir die takbokke hier. Gaan sukkel hier naby. Die hoëveld het takbokke, plekke soos Vrede, Memel selfs Bethal se rigting. As jy mense daar ken sou ek daar begin soek, andersins is dit maar Ooskaap en suid Vrystaat.




Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie, sal soek.

Re: Takbokke

Posted: Wed Jul 31, 2019 6:01 pm
by Albertdwk
Ry baie so met die werk saam, hou maar altyd die veld dop, oos kaap defnetief, Queenstown, Tarkastad, Cradock, Cookhouse ag sommer die hele plek is vervuil en dan as ek Memel oor ry New Castle toe nog nooit daar gery en nie gesien nie. Moeilikheid is om iemand te ken of te kry waar jy kan skiet,
Sterkte met jou soeke myne kom nog