Page 1 of 1
Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:07 am
by JohanvB
_20190724_065828.JPG
Opgetel in die veld
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:07 am
by JohanvB
Jammer vir dubbel foto plasing
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:09 am
by J le Roux
Wys ons die sy-aansig indien moontlik ook asb. Johan.
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:11 am
by J le Roux
Ek sal begin met iets wat deur Kynoch vervaardig is.
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:14 am
by JohanvB
Jammer het nie nou foto van sy aansig nie,maar dop is ongeveer 6/7 cm lank.
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:36 am
by OosKaapJagter
http://militarycartridges.nl/uk/455_webley.htm
Al probleem is dat die dop nie 6/7 cm lank sal wees nie. Die "headstamp" van die MKII is identies.
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:53 am
by Frikkie Coetzee
Moeilik om presies te se sonder sy aansig of mates. Maar kan Maritini Henry wees
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:55 am
by Pappabeer
Dit kan n Musket nr 2 ook wees. Of soos frikkie sĂȘ .577-.450 Martini. Of n 11x60 Mauser
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 9:12 am
by Frikkie Coetzee
Pappabeer. Het die Maser se rim nie so bevel gehad nie? Ek het gedink aan Musket nr 2 maar omtrent almal wat ek gesien het het n Westley Richards kop stamp gehad. Dit is nie te se almal is WR nie. My kennis is te min om dit vir n feit te se.
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 24, 2019 11:26 am
by Pappabeer
Frikkie en het geen idee nie. Ek dink jy is reg oor die Mauser. Ek het maar net gedink aan n paar wat hier voorgekom het. Ek sal vannaand kyk in my versameling wat op die musket nr 2 staan
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 31, 2019 8:39 pm
by JohanvB
IMG-20190731-WA0025.jpg
Hoop julle manne kan hom nou identifiseer
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 31, 2019 8:55 pm
by Jake1
Re: Kan iemand dalk hierdie kaliber identifiseer?
Posted: Wed Jul 31, 2019 9:27 pm
by JohanvB
Duisend dankies julle!!