Page 1 of 1
My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:30 pm
by Myburgh Howa
Hallo aan almal...
My pa het my laas naweek gevat om 'n gemsbok te skiet, ek het met my pa se 308 geskiet. Die punt was 165gr Sierra Gameking Spitzer. Die afstand was so 107m, ek het my effens misgus met die hoek waarteen die bul gestaan het. Ek het die agterkant van beide longe raak geskiet, die bul het gaan lê en ek kon hom mooi voor die kop skiet. Die dag was baie lekker saam met my pa.
Hier is 'n paar fotos.
Groetnis
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:32 pm
by Myburgh Howa
................
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:33 pm
by Myburgh Howa
..............
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:34 pm
by Myburgh Howa
................
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:42 pm
by ruaanb
mooi bul seun! Ruger lyk my is reg vir die jag!
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 8:50 pm
by .270 Man
Baie mooi ou bul.
Baie geluk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 10:12 pm
by Nella
Lekker dik bul daai jongman. ..veels geluk
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 23, 2019 10:24 pm
by win270
Dis regtig 'n baie mooi bul daardie, Myburgh. Baie geluk. Ruger is op sy pos en mis nie 'n oomblik nie . . . Julle vorm 'n gedigte span!!
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 5:23 am
by DWB
Baie geluk jongman!
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 6:12 am
by joe rocket
Dit is nou n mooi bul Myburgh, baie geluk. Stuur groete vir Ruger.
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:14 am
by JPS
Baie mooi bul,
Geluk Myburg, jou pa leer jou mooi, veral met die storie en foto's plaas.
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 7:23 am
by FrancoisW
Mooi bul Myburg. Daai ketel in die vlamme maak 'n man lus vir die veld.
Ruger sou darem ook lekker stories vertel as hy kon praat.
Geniet elke oomblik
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:23 am
by RUPERT
Vir my is dit nou so lekker dat Myburgh nou self sy stories kan kom vertel.
Mooi gedoen!!!!1
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:26 am
by Toyrsi
Baie geluk met die mooi Bul.
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:39 am
by Plaashaas
Baie geluk seuna. Dankie vir die fotos.
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:43 am
by Ben Remington
Mooi geskiet Mybo....amper was daar ñ effense soekery..

...ek wonder moet ons nie die naweek ñ draai loop nie...
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 8:51 am
by Carl
Geluk met 'n baie mooi Gemmie bul. Dankie vir die mooi fotos dit vertel elkeen 'n storie. En daai hond is goud

Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 24, 2019 1:19 pm
by partner
Ek se vir jou baie dankie vir deel van storie en fotos. En baie geluk. Regtig baie trots op jou. Jou pa het jou mooi geleer.
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Tue Jul 30, 2019 4:02 pm
by dawiec
geluk jongman!
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Wed Jul 31, 2019 7:53 am
by FHM
Pragtig seun en baie geluk met daai mooi bok!

Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Fri Aug 02, 2019 3:26 pm
by DriesdlR
Geluk Myburgh!
Ruger is besig om n Legend te word....smaak my?
Re: My Kalahari Gemsbok Bul...
Posted: Sat Aug 03, 2019 12:36 pm
by koos 2
Pragtige bul, seun. Wel gedaan