Page 1 of 1

Leer hulle vroeg!

Posted: Mon Nov 14, 2011 11:54 am
by Rambo
[img width=560 height=420]http://i575.photobucket.com/albums/ss19 ... -00222.jpg[/img]


Ek het so paar dingetjies aan die setup verander... Met die toets daarvan kon die mannetjie net nie anders om dam self ook net te voel hoe dit nou voel nie!

Re: Leer hulle vroeg!

Posted: Mon Nov 14, 2011 7:48 pm
by Pvdw
So moet hulle mos grootword ;D ;D ;D ;D

Peet