Page 1 of 1
Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 11:12 am
by Ajviljoen260rem
Dagse, ek het n tikka supervarmint in 260 rem wat ek in 2014 gekoop het met soo 800 skote deur die loop met naby aan die 300 doppe (200 lapua en 100 Nosler) wat skroef draad het.
en n tikka supervamint in 300 winmag wat ek verlede jaar gekoop het met 120skote deur die loop. 100 Norma doppe en get skroefdraad.
Ek dink meskien om hulle teverkoop maar sal graag wil weet wat dink julle sal ek kry vir gewere met hulle doppe ens
Hoor graag van julle.
Lekker dag Adriaan
Re: Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 11:23 am
by joe rocket
Chevvy soek n 300 WM Supervarmint. Hy is nie nou by n rekenaar nie maar sal vannaand met jou gesels.
Re: Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 11:32 am
by jankraay
Ajviljoen260rem wrote:Dagse, ek het n tikka supervarmint in 260 rem wat ek in 2014 gekoop het met soo 800 skote deur die loop met naby aan die 300 doppe (200 lapua en 100 Nosler) wat skroef draad het.
en n tikka supervamint in 300 winmag wat ek verlede jaar gekoop het met 120skote deur die loop. 100 Norma doppe en get skroefdraad.
Ek dink meskien om hulle teverkoop maar sal graag wil weet wat dink julle sal ek kry vir gewere met hulle doppe ens
Hoor graag van julle.
Lekker dag Adriaan
Stuur jou nommer dan stuur ek hom vir Oom Massie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 12:01 pm
by Ajviljoen260rem
0seve934022drie0
Re: Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 1:31 pm
by jankraay
Is dit die X of die gewone een?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Prys
Posted: Sun Jul 14, 2019 6:07 pm
by Ajviljoen260rem
T3 met swart boltknob. Hy het nog ou greep.
Groete
Re: Prys
Posted: Mon Jul 15, 2019 10:07 am
by Ajviljoen260rem
joe rocket wrote:Chevvy soek n 300 WM Supervarmint. Hy is nie nou by n rekenaar nie maar sal vannaand met jou gesels.
Sien nou eers. Dis reg soo. Dankie
Groete Adriaan