Sako Prys
Posted: Tue Jul 09, 2019 11:02 am
More Almal
My pa raak bietjie oud vir jag. Hy het n .308 Sako Forester wat hy wil verkoop. Hy is in Maltahohe, Namibia. Aantal skote is onder 800 in sy lewe. Wat is n OK prys vir die geweer as hy hom wil verkoop?
Groete