Hier is nie dalk iemand wat toegang het tot 'n 284 KMR reamer nie?
indien wel pm my asb.
Groete
284 KMR Reamer
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 284 KMR Reamer
jy het dan n 284 KaMeR geweer...? 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 284 KMR Reamer
Ja maar die KaMeR lyk vir my bitter baie mooi
