Page 1 of 1

My eie vapour trail videotjie

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:17 pm
by Wielie Waps
https://www.youtube.com/watch?v=uli4v_tqEaQ

As die link nie werk nie , moet iemand help asb.

Re: My eie vapour trail videotjie

Posted: Fri Jun 28, 2019 9:46 pm
by Nico Harris
Nice!

Re: My eie vapour trail videotjie

Posted: Sat Jun 29, 2019 1:57 pm
by JohanvB
Lekker man!!!

Re: My eie vapour trail videotjie

Posted: Sun Jun 30, 2019 4:18 pm
by alecjohnson
baie mooi!

Re: My eie vapour trail videotjie

Posted: Sun Jun 30, 2019 4:50 pm
by Pvdw
WW dis nice as jy dit so video kan kry. Ek het nog net 2x dae beleef waar ek dit baie mooi op die skietbaan kon sien. Beide dae het ons met die 223 op gonge gespeel. Die 1 dag kon jy as bystaander letterlik die skoot call op 400m nog voor jy die gong se geluid hoor. Maar nice video soos joune kon ek nog nie kry nie.

Re: My eie vapour trail videotjie

Posted: Sun Jun 30, 2019 7:34 pm
by Wielie Waps
My swaer het bysgestaan met sy kamera. Trots om te se die Epps het 4 uit 4 raak skote gehad.
Bietjie gemis met 223 en 22-250 , maar dis omdat ons net gewone hold over reticles op het.
Ek sal nog so paar clips opsit. Misskote ingesluit