Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 10, 2011 12:04 pm
by thiny
Hallo daar almal. Ek het uiteindelik besluit om 'n forum te join, glo hierdie gaan die beste een wees wat my geintreseerd gan hou. Sien uit na lekker inligting uitruil!
Groete
Thinus
Pta Oos
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 10, 2011 12:06 pm
by Gerhardjvr
Welkom Tiennie - jy gaan dit like ja.
My kop is seer, nogsteeds

Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 10, 2011 12:08 pm
by Nuweseun
Welkom hier Thinus. Jy sal dit verseker geniet.
Groete
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 29, 2011 3:50 pm
by Ian
Dreig al lankal om aan te sluit. Wildsboer, beroepsjagter, handelsvlieenier en in die sakebedryf. Skiet al van 2003 probleemdiere. Opleiding -Hendrik van Rensburg. Ek deel graag inligting uit en sal ook mettertyd stories en foto's op die forum plaas. Sien uit om jul almal op Jaracal se forum te ontmoet.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 29, 2011 3:51 pm
by Geno
Welkom Ian,
Geniet dit hierso!
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 29, 2011 4:11 pm
by Gerhard
Thiny en Ian,
Welkom by die kampvuur.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 29, 2011 6:09 pm
by C.J.
Welkom Tiny en Ian!
Groete,
C.J.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Nov 29, 2011 8:47 pm
by theedge
Baie welkom geniet hom en bly om kennis te maak