Page 1 of 1

Jag hond opleiding

Posted: Tue Jun 18, 2019 4:25 pm
by Org.300
Goeie dag, kan iemand my dalk se of daar plekke is waar ek my Jack Russels kan vat vir opleiding as jag honde asb?

Dankie,

Re: Jag hond opleiding

Posted: Wed Jun 19, 2019 4:56 pm
by FCLoretz
Hi Org,

Waar bly jy dan kan ons beter weet waarheen om jou te stuur

Re: Jag hond opleiding

Posted: Wed Jun 19, 2019 5:07 pm
by Org.300
Hi, dankie vir jou reply. Ons is op die Oos Rand en ons plaas op Dewildt naby Brits. Dankie