Page 1 of 1

BigBoreFanatic: nuwe aansluiting

Posted: Tue Jun 18, 2019 1:38 pm
by BigBoreFanatic
BigBoreFanatic.
Bly op die Oos-Rand.
Jag en skiet met 243, 308 en 6.5cm.
Herlaai self. Gebruik o.a Lapua doppe, Somchem of VihtaVouri, Br2 of 4 primers en Berger punte.

Re: BigBoreFanatic: nuwe aansluiting

Posted: Tue Jun 18, 2019 2:01 pm
by Smitstertjies
Welkom Bigborefanatic.

Hoop jy skaf sommer binnekort vir jou n Big Bore aan!

Re: BigBoreFanatic: nuwe aansluiting

Posted: Tue Jun 18, 2019 7:03 pm
by BigBoreFanatic
Regstelling: ek het wel 'n 375 waarmee ek skiet - het so vier naweke gelede 'n bwb en 'n zebra daarmee geskiet.
Hy is nie op my lys nie want ek herlaai nie vir hom nie. Ek gebruik maar 300gr bruin boksie patrone omdat ek so min met hom skiet.