Page 1 of 1

.20 Evanix Windy City kort n diens

Posted: Sun Jun 16, 2019 12:33 pm
by F.L.A.S.H
Dagse almal.

My windy city kort n goeie diens en ek is nie braaf genoeg om dit aantepak nie.

Weet julle van iemand naby Kimberley wat die werk verstaan en sal kan help?

Groete
Dave