Page 1 of 1

Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 14, 2019 8:33 am
by Geno
Ons het 1x Groen en 1x Grys MDT Oryx Chassis te koop vir Rem700 kort aksie.
R6300 elk. .308 magasyn ingesluit.
R120 koerier binne RSA.
Whatsapp asb 0825354100 indien iemand belangstel.

https://i.imgur.com/zR5knrs.jpg

https://i.imgur.com/uzCOxDD.jpg

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 14, 2019 9:48 am
by tau
:) sal hy werk op my 6.5 Creed?

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 14, 2019 9:53 am
by Arnold
Hy sal mooi loop op die Creed

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 14, 2019 10:00 am
by Malan123
Ek het hom op my 243 ackley en hy loop baie mooi. Tau jy kan maar koop

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 21, 2019 9:27 am
by Geno
Vrydag Special.
R5900 per kolf, koerier binne RSA ingesluit.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 21, 2019 10:02 am
by jankraay
Joh...goeie prys.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Te koop: MDT Oryx Chassis vir Rem700SA

Posted: Fri Jun 21, 2019 4:14 pm
by Blitzzz
As hy maar net vir n Tikka CTR was...


Sent from my iPhone using Tapatalk