Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Carl »

Middag

Ek het Vrydag 'n pistoolskede bestel vanaf TorchSA. Gister is die pakkie afgelaai en vandag toets ek dit. Die diens van Henri was baie goed, ek kan hulle beslis aanbeveel. Vrydag, Maandag en Dinsdag oggend klaar!

Ek dra meestal 'n Ross leer skede, maar moet die lig ook kan dra onder my klere.

Die skede moet my Fobus buite broek (OWB) een vervang. Die Fobus werk lekker vir enige tipe lig maar ek het nie van die buite dra gehou en die trek aksie van die skede nie. Ek sal hier meer vertel soos wat ek toets en gebruik.
* Dit druk "print" beslis 'n duideliker vorm en is ook vetter inaggenome die lig.
* Kydex is hard en vat nie die vorm van die lyf soos leer nie ;)
* Kydex maak 'n duideliker reghoekig vorm in my gordel, oplettende mense sal dit sien.
* winter is makliker as somer.
Ek dink ek gaan op eindig om elke dag leer te dra en net in die aand oor te skakel na die Edge.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1490
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Eduard Venter »

Wat was die prys op die holster gewees? Ek kyk na WML maar saam met die holster en alles is dit maar 'n duur storie.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Carl »

R790
Daar is spesiale aanbieding nou. Jy het 'n CZ? Lig en skedes van R2,200-2,800
https://torchsa.com/11_edge-custom-carry
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by spekieries »

Ek het vir my by die Aim show 'n "Army Ant Sargent" gekoop om my Po7 Appendix te dra. Ek moet sê die El Passo ISP suede met die vleklose staal gordel haak, is vir my maar steeds die gemaklikste as ek appendix dra. Die Kydex soos jy sê, is maar net te hard vir my.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1490
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Eduard Venter »

Carl wrote:R790
Daar is spesiale aanbieding nou. Jy het 'n CZ? Lig en skedes van R2,200-2,800
https://torchsa.com/11_edge-custom-carry
Dankie ek sal bietjie loer. Wil graag daai roete gaan sal maar begin spaar haha. Moet my CZ bederf van tyd tot tyd.

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Carl »

spekieries wrote:Ek het vir my by die Aim show 'n "Army Ant Sargent" gekoop om my Po7 Appendix te dra. Ek moet sê die El Passo ISP suede met die vleklose staal gordel haak, is vir my maar steeds die gemaklikste as ek appendix dra. Die Kydex soos jy sê, is maar net te hard vir my.
Is dit 'n harde suede een? Mens kan nie 'n Glock in 'n sagte (collapsible) skede dra, jy gaan jou neute verloor of erger.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Apie »

Carl wrote:
spekieries wrote:Ek het vir my by die Aim show 'n "Army Ant Sargent" gekoop om my Po7 Appendix te dra. Ek moet sê die El Passo ISP suede met die vleklose staal gordel haak, is vir my maar steeds die gemaklikste as ek appendix dra. Die Kydex soos jy sê, is maar net te hard vir my.
Is dit 'n harde suede een? Mens kan nie 'n Glock in 'n sagte (collapsible) skede dra, jy gaan jou neute verloor of erger.
Jy kan.

Haal net die holster uit en holster dan die pistool en sit die bedryf terug

Sent from my iPhone using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Edge Light Bearing IWB - Glock 19 met Valkyrie Pl1

Post by Carl »

Apie wrote:Jy kan.
Haal net die holster uit en holster dan die pistool en sit die bedryf terug
Sent from my iPhone using Tapatalk
JA jy kan, jy kan ook jou 6.5 laai tot die maksimum spoed, jy kan 'n Hilux chip en 180km ry, jy kan motorfiets ry sonder valhelm. Is dit die slimste beste mees gevorderde metode of oplossing? Nee jammer, vir 'n Glock is dit wag vir jou beurt vir 'n Nalatige Skoot.
Tensy jy nie met een in die pyp rondloop nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply