Page 1 of 1

Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 11, 2019 2:58 pm
by Dimitri
Just about all Jaracalers agree that springbok is some of the finest venison available

https://www.youtube.com/watch?v=3btP8LNc-VU

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 11, 2019 3:12 pm
by .270 Man
Wow dit lyk baie lekker gaan dit bietjie try.
Dankie

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 11, 2019 3:13 pm
by Toxxyc
Goodness me that looks fantastic! I'm definitely saving a fillet or two this year and trying the cooking thing with it!

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 11, 2019 3:40 pm
by FCLoretz
Wellingtons is baie lekker en eintlik maklik om te maak. dit is net regtig die prep werk wat baie tydsaam is.

Maar daai is nie fillet nie, springbok fillet is baie klein, daai lyk meer sirloin.

EDIT: ek sou ook engelse mostert op die fillet gesmeer het en nadat die vleis in die puff pasrty toe gedraai is sal ek dit styf in kling wrap toedraai en mooi laat set in die yskas vir so 2-3 ure voordat ek dit in die oond bak.

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 11, 2019 4:42 pm
by ruaanb
Al baie gemaak met die rugstring. ...lip lekker!

Re: Springbok Wellington

Posted: Wed Jun 12, 2019 7:02 am
by Toxxyc
FCLoretz wrote:Wellingtons is baie lekker en eintlik maklik om te maak. dit is net regtig die prep werk wat baie tydsaam is.

Maar daai is nie fillet nie, springbok fillet is baie klein, daai lyk meer sirloin.

EDIT: ek sou ook engelse mostert op die fillet gesmeer het en nadat die vleis in die puff pasrty toe gedraai is sal ek dit styf in kling wrap toedraai en mooi laat set in die yskas vir so 2-3 ure voordat ek dit in die oond bak.
Baie mense praat van die ribeye as "fillet". Ribeye is die lang spiere wat aan die lengte van die rug afloop aan die buitekant van die ribbekas (as ek nou reg onthou), en is 'n baie lekkerder snit. Nie so sag nie, maar baie, baie lekkerder.

Re: Springbok Wellington

Posted: Wed Jun 12, 2019 7:29 am
by J le Roux
Vrekkit, dit word die naweek gemaak van koedoe fillet!

Re: Springbok Wellington

Posted: Mon Jun 17, 2019 4:03 pm
by andre007
Dimitri wrote:Just about all Jaracalers agree that springbok is some of the finest venison available

https://www.youtube.com/watch?v=3btP8LNc-VU
Het hom Sondag gemaak, heerlik, ek het behalwe sout en peper by fyn naaltjies en koljander bygevoeg. Hy word defnitief weer gemaak!!

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 18, 2019 10:55 am
by Dimitri
Nice Andre007. 'Glad it turned out good.

Re: Springbok Wellington

Posted: Tue Jun 18, 2019 11:03 am
by Capt. Yoda
Genade!

Re: Springbok Wellington

Posted: Sun Jul 07, 2019 3:00 pm
by Dimitri
Making this recipe this afternoon with mountain reedbuck loin. Looking forward to it.

Re: Springbok Wellington

Posted: Sun Jul 07, 2019 6:48 pm
by Dimitri
Dimitri wrote:Making this recipe this afternoon with mountain reedbuck loin. Looking forward to it.
It was a winner. Delicious. Everyone had seconds. My wife made a delicious mushroom sauce to go with it and we got some cranberry sauce as well.
I see the link in the opening post no longer works. If you want to watch the video Google Justin Bonello springbok wellington

Re: Springbok Wellington

Posted: Sun Jul 07, 2019 6:50 pm
by Diesel Dog
How was it ???

DD

Re: Springbok Wellington

Posted: Sun Jul 07, 2019 6:57 pm
by Dimitri
It was fantastic DD. See above

Re: Springbok Wellington

Posted: Sun Jul 07, 2019 8:54 pm
by Geno
Dimitri wrote: I see the link in the opening post no longer works. If you want to watch the video Google Justin Bonello springbok wellington
https://vimeo.com/178327487

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Springbok Wellington

Posted: Mon Jul 08, 2019 8:54 am
by Dimitri
Thanks Geno.

Re: Springbok Wellington

Posted: Mon Jul 08, 2019 10:45 am
by Dimitri
This was the end product ...

https://hosting.photobucket.com/images/hh28/DimitriP/0/b1bd7e1f-911b-4b04-9d9b-94a43fada858-original.jpg?width=1920&height=1080&fit=bounds