Page 1 of 1
linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 7:48 am
by GeorgeL
Hi mede lede
Ek het n vriend wat in die mark is vir n 308 linker hand aksie. Kan julle my asb in n rigting help dat ek weer my hulp aan hom kan verleen.
Byvoorbaad dankie
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 7:55 am
by ruaanb
Ek weet van Accuracy International gewere wat ingekom het in links aksie. Ek weet nou net nie wie die agente is nie. Dalk is daar 'n 308?
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 10:00 am
by GeorgeL
Dankie Ruaan sal kyk
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 11:49 am
by Victor_
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 12:24 pm
by Capt. Yoda
Vir R89 000 kan hy vir hom n heel lekker roer laat bou
Anders as hy n tyken geweer soek is die nogals n koop
viewtopic.php?f=19&t=71974
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 6:34 pm
by wlm
Daar word 'n 30-06 Ruger met 'n links-aksie op gunafrica adverteer.
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 7:21 pm
by Albertdwk
Askies ek vra, wat gaan die geweer se doel wees. Dan weet ons te minste waarna hy kyk en die budget ook kan help?
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 7:23 pm
by Arnold
Hier was n links 308 op die forum geadverteer so paar dae terug
viewtopic.php?f=19&t=71974
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Tue Jun 04, 2019 7:44 pm
by Albertdwk
Nou daai is 'n pretty fancy LR jag geweer/teiken. Net jammer jou budget moet aan die hoë kant wees as jy hom wil huis toe vat, but who cares
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Wed Jun 05, 2019 7:37 am
by GeorgeL
Hy wil een tot 2 keer n jaar jag met die geweer. tot nou toe het hy met sy friende se speel goed geskiet. Maar mens raak ook mos groot.
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Wed Jun 05, 2019 8:05 am
by Gian_dP
Humansdorp Koöp het n paar LH Zastava gewere gehad. Hier rondom R12300 geprys gewees.
http://firearms.humkoop.co.za/product/z ... left-hand/
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Wed Jun 05, 2019 10:19 am
by Albertdwk
Gian_dP wrote:Humansdorp Koöp het n paar LH Zastava gewere gehad. Hier rondom R11000 geprys gewees.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dis presies waaraan ek gedink het toe ek vra waarvoor hy wil gebruik. Waarde vir geld is bitter goed en hy is links wat teen ander fabrikate dubbel die prys sou wees.
Re: linker hand geweer (308) gesoek
Posted: Wed Jun 05, 2019 3:09 pm
by GeorgeL
Dankie vir al die moeite gaan dit vir hom aan stuur