Page 1 of 1

Cirrus.

Posted: Thu May 30, 2019 11:23 am
by Dweetster
Hi ouens is daar iemand wat weet van die Cirrus wind indicator?
Is daar in SA beskikbaar en hoe werk goed werk hy?

Re: Cirrus.

Posted: Thu May 30, 2019 1:23 pm
by Capt. Yoda
Die ding?

https://www.cirrusoutdoors.com/wp-content/uploads/2018/09/big-image.jpg


Sal n camel nie ook werk nie?
Lyk nogals na n oulike ding die

Re: Cirrus.

Posted: Thu May 30, 2019 9:17 pm
by Hansieslim
nee wat