Nightforce NX8 4-32X50

Post Reply
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Nightforce NX8 4-32X50

Post by Sangoma (IAN) »

Ek voorspel hierdie gan n top verkoper word onder die veldskiet en long range gong manne.

Lekker vergroting, ZS, FFP, weeg net 820gr en kos die helfte van n 7-35 ATACR.

Wat dink julle?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by ruaanb »

Sien hom nie op NF se website nie?
User avatar
Haasvel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Haasvel »

Hiers hy[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201905 ... 2dc488.jpg[/IMG]

one shot, one kill - no luck, all skill
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by ruaanb »

Haasvel wrote:Hiers hy//uploads.tapatalk-cdn.com/20190530/14c04fe22fe0fe54f5087e1a622dc488.jpg

one shot, one kill - no luck, all skill
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by ruaanb »

Die kort scopes raak 'n probleem met mounting veral as jy 'n level ook opsit. Ek verwys na eye relief.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by ruaanb »

Hier in SA gaan hulle prys weer laai oor dit NF is.....
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Arnold »

Sangoma (IAN) wrote:... en kos die helfte van n 7-35 ATACR.
Hierdie is steeds baie geld maar is seker al wat NF kan doen. Hopelik is die glas nie so teleurstellend soos die 5-25 ATACR nie.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by ruaanb »

From the Spec Sheet:

NX8 2.5-20x50 F1

The NX8 2.5-20x50 F1 riflescope is an ultra-compact and capable riflescope.
Building upon the legendary durability of the NXS family from Nightforce,
the NX8 adds first focal plane performance with an 8x zoom range in a
small package. This wide zoom range allows for fast engagements at close
range along with the ability to detect, identify and engage targets at long
range.
Other features include the ZeroStop elevation adjustment for a rapid
return to zero. The 50mm objective is optimized for resolution and light
transmission, with a parallax adjustment coming as close as 11 yards. The
integrated PTL (Power Throw Lever) makes power changes fast and easy.
The performance available in such a compact size makes the NX8 2.5-20x50
F1 a perfect choice for your favorite semi-auto precision rifle or compact
bolt-action rifle.

- 8x zoom range, 2.5x to 20x magnification
- First Focal Plane (FFP/F1) reticle
- ED (Extra-low Dispersion) glass for superior image quality
- 50 mm objective lens for maximum resolution and low-light use
- Compact length at 12.0”/305mm
- 30 mm body tube
- Parallax adjustable from 11 yards to infinity
2.5-20x50 F1
Mil-CTM
Specifications
MOARTM
- ZeroStop elevation adjustment for rapid and easy return to zero
- 10 MRAD/20 MOA per turret revolution
- 32 MRAD/110 MOA of total elevation adjustment
- Capped windage adjustment
- Integrated PTL (Power Throw Lever)
- Locking diopter adjustment

NX8 4-32x50 F1

The NX8 4-32x50 F1 riflescope is a compact and capable long range
riflescope. Building upon the legendary durability of the NXS family
from Nightforce, the NX8 adds first focal plane performance with an 8x
zoom range in a small package. This wide zoom range allows for fast
engagements at close range along with the ability to detect, identify and
engage targets at long range.
Other features include the ZeroStop elevation adjustment for a rapid
return to zero. The 50mm objective is optimized for resolution and light
transmission, with a parallax adjustment coming as close as 11 yards. An
integrated PTL (Power Throw Lever) makes power changes fast and easy.
The compact size and incredible capability of the NX8 4-32x50 F1 makes it
an instant favorite for nearly any rifle and intended use.

- 8x zoom range, 4x to 32x magnification
- First Focal Plane (FFP/F1) reticle
- ED (Extra-low Dispersion) glass for superior image quality
- 50 mm objective lens for maximum resolution and low-light use
- Compact length at 13.4”/340mm
- 30 mm body tube
- Parallax adjustable from 11 yards to infinity
- ZeroStop elevation adjustment for rapid and easy return to zero
- 10 MRAD/20 MOA per turret revolution
- 26 MRAD/90 MOA of total elevation adjustment
- Capped windage adjustment
- Integrated PTL (Power Throw Lever)
- Locking diopter adjustment
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Jaco v Zyl »

Arnold wrote:
Sangoma (IAN) wrote:... en kos die helfte van n 7-35 ATACR.
Hierdie is steeds baie geld maar is seker al wat NF kan doen. Hopelik is die glas nie so teleurstellend soos die 5-25 ATACR nie.
Dis nie die eerste keer dat ek hoor jy kla oor die atacr se glas nie,vir my interesant , ek kan rerig nie kla oor my atacr se glas,miskien is ek net gelukkig met myne of dalk was jy ongelukkig met joune?
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Arnold »

Jaco v Zyl wrote:
Arnold wrote:
Sangoma (IAN) wrote:... en kos die helfte van n 7-35 ATACR.
Hierdie is steeds baie geld maar is seker al wat NF kan doen. Hopelik is die glas nie so teleurstellend soos die 5-25 ATACR nie.
Dis nie die eerste keer dat ek hoor jy kla oor die atacr se glas nie,vir my interesant , ek kan rerig nie kla oor my atacr se glas,miskien is ek net gelukkig met myne of dalk was jy ongelukkig met joune?
Jaco die glas is nie sleg nie maar steek af by sy kompetisie soos die Kahles en Vortex. Wat die ATACR wel baie van het is elewasie verstelling. Ek het al side by side die ATACR 5-25 (nie die 7-35, ek hoor hy het beter glas) vergelyk met my Kahles en Vortex en is nie impressed nie. Ek was 'n groot NF aanhanger maar het my laaste NXS verkoop omdat die Leupold MK4 wat ek nou het se glas beter is. NF het 'n goeie reputasie maar dit voel soos 'n nokia foon en hulle kon nie by hou by Samsung nie :laugh:
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Jaco v Zyl »

Nee dankie Arnold.Verstaan wat jy se, vriend van my het n 7-35 nou oppad sal hom vergelyk met die 5-25. Ek dalk net gelukkig op my 5-25, hy vergelyk goed met my ander teleskope wat ook veronderstel is om goeie glas te he.
Stem saam oor die nxs.Hang ma seker van mens se oee ook af.
Ag en solank die pit val waar hy moet is die kaap Hollands
Last edited by Jaco v Zyl on Thu May 30, 2019 1:20 pm, edited 1 time in total.
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1219
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Pinkes »

Die in sfp sal ook lekker werk....
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by JPS »

Ek skiet Kahles kompetiesie scopes en het van heelwat van my NF scopes verkoop.

Ek het wel die King of 2 miles met ‘n 7-35 Atacr geskiet en moet sê die glas op die een wat ek gebruik het is uitsonderlik.

Maar as mens na die Nuwe Kahles 3-18 of 5-25’s kyk is daai glas ook iets ongelooflik.

Ek sal wel saamstem dat die NXS se glas en scopes herriner nogals soos Arnold dit vergelyk met die nokia. Dit is hoog tyd dat NF so bietjie die NXS opdateer.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by jankraay »

JPS wrote:Ek skiet Kahles kompetiesie scopes en het van heelwat van my NF scopes verkoop.

Ek het wel die King of 2 miles met ‘n 7-35 Atacr geskiet en moet sê die glas op die een wat ek gebruik het is uitsonderlik.

Maar as mens na die Nuwe Kahles 3-18 of 5-25’s kyk is daai glas ook iets ongelooflik.

Ek sal wel saamstem dat die NXS se glas en scopes herriner nogals soos Arnold dit vergelyk met die nokia. Dit is hoog tyd dat NF so bietjie die NXS opdateer.
Ek het net gewag vir iemand om dit te se...ImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Sangoma (IAN) »

Sien hy is uit hier by ons en in Aus.
Daai prys is in Aus dollar, onder R30k as jy dit terug werk rand toe.
Sal seker R45k kos in SA.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Gbyleveldt »

Arnold wrote:
Jaco v Zyl wrote:
Arnold wrote:
Hierdie is steeds baie geld maar is seker al wat NF kan doen. Hopelik is die glas nie so teleurstellend soos die 5-25 ATACR nie.
Dis nie die eerste keer dat ek hoor jy kla oor die atacr se glas nie,vir my interesant , ek kan rerig nie kla oor my atacr se glas,miskien is ek net gelukkig met myne of dalk was jy ongelukkig met joune?
Jaco die glas is nie sleg nie maar steek af by sy kompetisie soos die Kahles en Vortex. Wat die ATACR wel baie van het is elewasie verstelling. Ek het al side by side die ATACR 5-25 (nie die 7-35, ek hoor hy het beter glas) vergelyk met my Kahles en Vortex en is nie impressed nie. Ek was 'n groot NF aanhanger maar het my laaste NXS verkoop omdat die Leupold MK4 wat ek nou het se glas beter is. NF het 'n goeie reputasie maar dit voel soos 'n nokia foon en hulle kon nie by hou by Samsung nie :laugh:
Ek het beide die 5-25 en 7-35. En ja, subjektief stem ek saam die 7-35 se glas is bietjie beter. Maar die 5-25 se glas is heelwat beter as die NXS wat hy vervang het.

Dit klink nou half logies wat ek nou gaan se, maar vir my was dit nie in die begin nie. Ek was oorspronklik ook teleurgesteld met my 5-25 atacr toe ek van n SFP NXS oorgegaan het. Na ‘n klomp internet tyd, toe kom ek agter dat die diopter en paralaks verhouding op FFP scopes baie meer kritiek is. Ek het toe een dag op die baan gaan sit en met die verhouding begin speel, dit het toe ‘n daadwerklike verbetering te wee gebring. Nou dat die diopter reg gestel is vir my oog, werk die paralaks reg op afstand ook. Nou dat ek daaraan dink maak dit sin. Op n SFP scope sit die reticule tussen die teiken en die focus punt van die scope, wat dit maklik maak om als in fokus te kry. Met n FFP scope, sit die reticule agter die fokus of paralaks verstelling. So jy moet jou diopter reg stel vir die reticule, en dan die paralaks stel om die teiken in fokus te kry. Maar as diopter nie reg gestel is nie, sal teiken dalk in fokus wees, maar paralaks kan heetemal verkeerd wees.

Eks seker julle ou hande ken die goed, maar ek het dit self nie geweet totdat ek oorgegaan het na FFP toe nie.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Nightforce NX8 4-32X50

Post by Dumbluck »

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190803/ad050d232a8dacbb5b0a86e72fddb01b.jpg

Sent from my SM-T719 using Tapatalk
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Post Reply