Page 1 of 1

Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 3:35 pm
by ShaunG
Goeie Middag Almal

Wie sal my kan help in die kaap met skroefdraad sny en cap. Ek wil maar iemand gebruik wat baie goeie werk doen, al gesien die manne sny skeef jong...

S

Re: Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 4:27 pm
by joe rocket
Geoffrey Barraball. Hy is by wildman capegate.

Re: Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 4:34 pm
by JohanvB
Terry Harrison

Re: Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 7:16 pm
by ShaunG
joe rocket wrote:Geoffrey Barraball. Hy is by wildman capegate.
Is dit Michael se broer?

Re: Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 7:44 pm
by Gian_dP
ShaunG wrote:
joe rocket wrote:Geoffrey Barraball. Hy is by wildman capegate.
Is dit Michael se broer?
Ja

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Re: Skroefdraad & Cap

Posted: Wed May 29, 2019 10:11 pm
by Tiny Hunter
Geoffrey het al drie van my gewere sin gesny. Kan glad nie kla oor sy werk nie. Terry Harrison het ek ook nog nooit iets sleg van gehoor nie. Hy het al internasionaal deelgeneem ook. Sy winkel is Bullet Central Africa in Durbanville.