Page 1 of 1
25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 2:05 pm
by Frederik
Weet nie hoekom die nuus nie Rapport gehaal het nie maar iemand met 'n 404 Jefferey het die skietdag Saterdag gewen ons eie DWB!!!!
Baie geluk Deon.
14 uit 17 hits met goeie tyd ook.
Dink ons moet loer na ons Chrony 2298fps vir daardie ou kaliber klink bietjie hoog vir my

Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 2:18 pm
by JacquesT (Stompe)
Wel gedaan Deon.
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 2:56 pm
by JVT172
Mooi man
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 3:16 pm
by ruaanb
geluk man!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 3:25 pm
by GeorgeL
Baie geluk Deon
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 3:34 pm
by DWB
Dankie manne. Was ñ voorreg. En die spoed is darem reg
Saswart het 3de gevat! Baie geluk!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 3:37 pm
by toelie
Lekker Deon
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 3:38 pm
by LoopSoosStroop
Baie goed geskiet, geluk!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 4:30 pm
by tau
Baie geluk Deon.!!!!!!
Dink net hoe mooi sou 'n .416 Rigby doen!!!!

Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 4:32 pm
by saswart
Mooi geskiet Deon! En dankie.
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 4:38 pm
by Bonesjara
Mooi Deon!
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 4:56 pm
by DWB
Dankie Stephen en Pieter!
Was lekker om julle manne ook daar te sien.
Ek dink ons gaan 'n nuwe paar lede werf

Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 4:56 pm
by DWB
tau wrote:Baie geluk Deon.!!!!!!
Dink net hoe mooi sou 'n .416 Rigby doen!!!!

Tau, eendag sal ek jou ook lyk my maar moet skool oor die groter gat wat die 404 maak….
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 5:57 pm
by Bonesjara
DWB wrote:Dankie Stephen en Pieter!
Was lekker om julle manne ook daar te sien.
Ek dink ons gaan 'n nuwe paar lede werf

Reeds ledegeld betaal.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 6:16 pm
by DWB
Hahahaha mooi man!!!!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Mon May 27, 2019 8:24 pm
by KalahariKlong
Well done!!
Baie geluk Deon.
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 6:42 am
by DWB
Baie Dankie KK
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 10:03 am
by Wouter Roets
Geluk kerels! Well done!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 12:17 pm
by Nico Harris
Geluk Deon!!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 12:42 pm
by DWB
Dankie julle
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 1:05 pm
by Smitstertjies
Aai Deon. Ek het weer uitgemis op die skiet! Geluk man!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 1:14 pm
by Chris Roux
Mooi gegooi, Deon.
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 1:43 pm
by DWB
Dankie manne!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 2:26 pm
by Eland
Baie geluk!
en dit met n fantastiese Kaliber!
Re: 25 Mei 2019 BASA - 404 Jeff wen
Posted: Tue May 28, 2019 5:27 pm
by Frederik
Smitstertjies wrote:Aai Deon. Ek het weer uitgemis op die skiet! Geluk man!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ja nee Martin dit is nou al 2 in 'n ry wat jy gemis het.