Page 1 of 1
Om van te huil
Posted: Fri May 24, 2019 10:22 pm
by Friedland
Laat die insink kêrels
Screenshot_20190524-221041_Facebook.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 12:12 pm
by ChristoK
Dis baie erg, hoop en bid vir reen vir die manne.
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 12:23 pm
by Capt. Yoda
Ja is erg, pel van my pa wat sy hele lewe in daai area boer se hy het die wereld nog nooit so gesien nie
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 2:51 pm
by Friedland
Ons is in maltahohe op jaar 8 van die droogte. 800 kleinvee na 60 toe.
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 3:48 pm
by Harambe
Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 3:55 pm
by Friedland
Harambe wrote:Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Te maer om te slag en te veel om te slag. En jy kan hulle ook nie uitvoer SA toe waar daar voer is nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 6:19 pm
by Harambe
Friedland wrote:Harambe wrote:Jammer vir my onkunde, maar waarom is daar nie kopers of "koopkrag" nie? Kan daai beeste nie vir slag verkoop word nie? Dit voel vir my (in my onkunde let wel) asof hulle die arme boere probeer verneuk.
Te maer om te slag en te veel om te slag. En jy kan hulle ook nie uitvoer SA toe waar daar voer is nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Oukei dan. Ten minste is daar dan nie 'n uitbuitery aan die gang nie. dankie vir die inligting.
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 6:39 pm
by Meteor
Ek het gedink in sulke tye sal mense van groener areas jou diere oorkoop.
Re: Om van te huil
Posted: Sat May 25, 2019 7:18 pm
by Friedland
Meteor wrote:Ek het gedink in sulke tye sal mense van groener areas jou diere oorkoop.
Ek dink nie daar is in die hele Nam iemand wat groen ekstra weiding oor het nie
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Om van te huil
Posted: Sun May 26, 2019 5:50 pm
by JK
Die hele Namibia het maar swak reent gehad die jaar, en so ook laas jaar. Pryse is baie af asgevolg van die ooraanbod. Voerkrale is vol en die abattoirs is ook al minder weens minder produktetiewe boere na onafhankliheid.
Gewoonlik die tyd van die jaar het die boere die meeste surplus diere al weg, maar die jaar hou dit nog aan.
Maar om net N$400 te betaal is uitbuiting. Moet seker n spekulant, of n voerkraal wees wat die gedoen het.
