Page 1 of 1

Een man kursus.

Posted: Mon Nov 07, 2011 11:46 am
by Arnold van Wyk
Ek weet dis n snaakse versoek, is daar iemand binne n raduis van 500km van Kaapstad, bereid is om n eenman kurses vir my aan-tebied.
Dit gaan nie oor kostes nie, sal alles dek, maar oor die tyd, datums.

Dankie.

Re: Een man kursus.

Posted: Mon Nov 07, 2011 12:39 pm
by Chris101
Bywoner

Kom die naweek af KAAPTOE
Is bereid om jou te help waar ek kan
pm my maar.
101

Re: Een man kursus.

Posted: Tue Nov 08, 2011 8:02 am
by Arnold van Wyk
Chris, dankie vir die lekker gesels, sien die naweek, snaaks hoe klein die wereld is as mens eers begin praat.