Page 1 of 1
Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:52 am
by Ben Remington
Goeie dag...
Hier is paar fotos van 'n jag of twee vir Mei-maand...
Groetnis
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:53 am
by Ben Remington
.......
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:54 am
by Ben Remington
.....
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:55 am
by Ben Remington
.......
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:57 am
by Ben Remington
......
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 2:58 am
by Ben Remington
........
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 3:00 am
by Ben Remington
.........
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 3:44 am
by Bigfoot
Ben
You are privileged ............
Enjoy

Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 5:44 am
by JohanvB
Bitter mooi,maar waar is jou hondjie???
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 6:57 am
by ruaanb
Ben jinne jy is bevoorreg. pragtige fotos
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 7:05 am
by .270 Man
Baie mooi bokke wat julle geskiet het.
Baie geluk.
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 7:26 am
by win270
Ben, daardie koedoebul op die laaste foto . . . mooi meneer daardie!! Geniet die Kalahari!! Dankie vir al die mooi foto's en vertellinge.
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 9:27 am
by Plaashaas
Baie mooi fotos! Waar is die storie en die brakkie? Kom nou moenie lui raak nie vertel ons

Daai laaste bul is n monster.
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 9:29 am
by Ashley
Ongelooflik...
Dankie vir die mooi fotos Ben
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 12:15 pm
by Toyrsi
Mooi fotos Ben.
Ek sien Ros het lekker reen gehad.
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Fri May 17, 2019 12:21 pm
by partner
Weereens dankie vir die bederf Ben. Pragtige fotos soos altyd.
Re: Paar lekker dae in die Kalahari....
Posted: Thu May 23, 2019 1:26 pm
by Vlakvark Soldaat
Lekker Ben!