Raven Concealment Gear Holsters

Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Raven Concealment Gear Holsters

Post by Geno »

More.
Ons het so klompie Raven Concealment Gear holsters beskikbaar.
Almal is die Morrigan model. Hy dra baie gemaklik en conceal mooi.
R1000.00 elk, dan koerier ek hom op my onkoste na jou adres of naaste Postnet.


https://www.youtube.com/watch?v=WgSwBPXiPbQ

http://www.gandrtactical.com/assets/images/Morrigan-XC1-Glock.jpg

Ons het voorraad vir:
Glock 42
Glock 43
Glock 19
S&W M&P Shield
S&W M&P 9

Bestellings kan by geno@ggvarminting.co.za of per Whatsapp op 0825354100 geplaas word.

Groete
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Raven Concealment Gear Holsters

Post by Carl »

Lyk soos die wiel vir Sannie! :)

Ongelukkig moet ek een kry wat 'n lig vat. Olight Valkyrie PL-1 II. Ek sien Raven het so Morrigan vir ligte.


Last bumped by Geno on Wed Jul 24, 2019 4:51 pm.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply