Nog 'n 'skelm' 'PH'?

LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by LeRoy »

Die plaaseienaar by wie ons die Paasnaweek gaan springbokke skiet het, laat weet my verlede week dat hy nog steeds nie sy geld van die karakter ontvang het nie.
Ons het die skiet al vroeg Januarie vas gemaak en al die wild vooruit betaal. So 'n maand gelede voor die skiet die volle bedrag vir die verblyf ook betaal omdat ons nog onderhandel het oor dit.
Die plaaseienaar, 'n respektabele, welaf, afgetrede man wat 30 jaar die Oppenheimers se renperde geteel het, sê van sy bure is ook so ingedoen. Praat nou al van oor die R800k.
Die 'auction' site waardeur ons gewerk het sê hy het ook klagtes oor die kêreltjie gekry...
Ek het hom ge-whatsapp en baie verskonings en beloftes gekry. Tot 'n 'fake' betalingsbewys.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3610
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Fanta300 »

Sê maar watter auction site dit is dat ons versigtig kan wees >:D
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Hansieslim »

Fanta300 wrote:Sê maar watter auction site dit is dat ons versigtig kan wees >:D
Ja nee...uit met dit
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Gerhardu »

Ek verstaan dit die hele ding van deposito betaal maar om bokke vooruit te betaal en so ook verblyf.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by LeRoy »

Gerhardu wrote:Ek verstaan dit die hele ding van deposito betaal maar om bokke vooruit te betaal en so ook verblyf.
Was op 'n veiling. Die verblyf betaal mens mos maar gewoonlik ten volle as deposito wanneer mens boek.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by KalahariKlong »

Ek vermoed dis maar dieselfde paadjie wat ek geloop het.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'? Toe gesluit.

Post by LeRoy »

Volgens die plaas eienaar by wie ons geskiet het is die klong, ene Michael Cockburn, toegesluit op R600 000 se bedrog klagtes.
Ek kry sy ouers, by wie hy gewoon het, en sy vrou en kind jammer want dié gaan sorg vir 'n lang tronklewe.

Plaashaas, ons eie Magnum pi :laugh: het binne minute die man se hele pedigree - en vrou en ma en pa s'n - opgespoor en uitgevind. Kontak hom gerus vir sulke sake.
Last edited by LeRoy on Wed May 22, 2019 1:24 pm, edited 1 time in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Rudiejacobs »

Ja en daar is ons ook deur die selfde #@#¥€ gevang!!

Maak my sommer naar!

Rudie

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by LeRoy »

Rudiejacobs wrote:Ja en daar is ons ook deur die selfde #@#¥€ gevang!!

Maak my sommer naar!

Rudie

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
Rudi, vertel bietjie meer? Het julle darem kon skiet of is hy voor dit weg met julle geld?
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Plaashaas »

Een ding wat hulle almal in gemeen het..... Almal huil as die boeie op is. Almal is dan jammer. Almal wil dan die reguit pad stap. Maar voor die tyd is hulle windgat, veral oor n foon.
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Rudiejacobs »

Nee ons het laas jaar al die jag vir die 16-19 Junie vas gemaak en n klien (gelukkig) deposito betaal.

Ek wou begin reelings tref vir die jag, maar kan hom glad nie aan die hande kry nie. Sy foon is af, maar sy WA wys dat hy gereeld aanlyn is. Maar dit gebeur as jy n ander sim in jou foon sit.

Die man het aangedring op die volle verblyf, maar ek het geweier.
Op sy prys lys het ook Grey Ghost Safaris gestaan. Ek weet hiers iemand op die forum met daai naam. (as ek reg is) het hom uitgevra oor dit toe se hy nee het eers saam hulle gejag, maar nie meer nie.
Als het uitgecheck met die ou.

So ja nou is ons jagloos.

Hoop hy kry wat hom toekom.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Vlakvark Soldaat »

Die werklike Grey Ghost safaris lyk heel legit...

http://www.greyghost.co.za/index.html

Rudie, die man op die forum is GreyGhost Gear wat die hemde en pette gedoen het vir ons so paar jaar gelede. Dis glad nie verwant met die skelm nie.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by LeRoy »

Ons het pryslyste en fakture van 'West Wind Safaris' gekry en die geld oorgeplaas eers na die 'auction' van Pieter Goosen(?) vir die bokke en toe die volle verblyf na sy rekening toe. In totaal so byna R26k.
Beste van als, hy het die hele jag saam geflans 'n week voor ons sou vertrek.
Die plaaseienaar het eers in die week voor ons koms van hom gehoor en 'n jag met hom gereël :):
Die sg 'ontbyt' wat hy toe later in gegooi het, het hy in die oggende by Spur - van alle plekke >:D >:D , gaan oplaai en in papier sakke vir ons gebring.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Rudiejacobs »

Ja ek sien hy en die Pieter Goosen is baie hand om die blad op Facebook.

Ken die man ook nie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Steyr270 »

Pieter Goosen se naam lui n klokkie.......van waar is hy, nie dalk Cradock nie?
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Frikkie Coetzee »

Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by tau »

Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
Glen Harry ?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Frikkie Coetzee »

Nie seker wat plaas se naam is nie.
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by andre007 »

Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Steyr270
Full Member
Full Member
Posts: 233
Joined: Tue Jun 21, 2016 8:34 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Steyr270 »

Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
CFH Holdings of so iets?
.270 Steyr Mannlicher Luxus

Ek weet nie so ek vra maar...
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Vlakvark Soldaat »

andre007 wrote:Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
Ek ken daai! Ek was ook op so auction groepie! Ek dink die Pieter Goosen op whatsapp auctions is dieselfde as Pieter Goosen van Pieter Goosen Safaris...

En daai West Winds het alles uitgecheck, heel legit gelyk!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Rudiejacobs »

Vlakvark Soldaat wrote:
andre007 wrote:Ek het n nr vir Pieter Goosen Safaris. Hyt destyds ons SAJ bestuurslede (asook ander takke) se kontakdetails innie hande gekry en n maase w app Auction Site begin, dalk dieselfde ou?? 084 705 2699
Ek ken daai! Ek was ook op so auction groepie! Ek dink die Pieter Goosen op whatsapp auctions is dieselfde as Pieter Goosen van Pieter Goosen Safaris...

En daai West Winds het alles uitgecheck, heel legit gelyk!
Ja dit wil vir my ook voorkom of dit die selfde man is.
Maar ek weet nie veel van hom nie, en ook nie hoe hy by Micheal betrokke is nie.

Rudie.

Sent from my LG-X230 using Tapatalk
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by LeRoy »

Die Pieter Goosen, en ja dit is sy nr, bedryf 'n veiling groepie waardeur ons die jag met West Winds bespreek het.
Gelukkig het ons dinge deur gegaan en goed afgeloop, anders as ander manne wat vir groot bedrae gesluk is. Ongelukkig ons plaas eienaar ook.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by Frikkie Coetzee »

Steyr270 wrote:
Frikkie Coetzee wrote:Hier in Cradock is n Pieter Goosen wat geboer het maar ek ken vir Oom Pieter. Ek kan julle verseker dat Oom Pieter nie betrokke is met die bedrog spul is nie. Hy werk nou vir n Scot wat baie grond hier gekoop het ( kan nie nou die maatskappy se naam onthou nie)
CFH Holdings of so iets?
Korrek.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 887
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Nog 'n 'skelm' 'PH'?

Post by KalahariKlong »

So draai die wiel tog maar.
Ek wou daai tyd al hier kom stoom af blaas het oor die manne maar het toe maar gelos.
Vandag is ek spyt want ek kon dalk n paar mese geld gespaar het.
Ek was darm nie ingedoen nie maar nooit, nooit weer jag ek by een van hulle nie.
Eerste keer amper doodgeskiet en 2 de keer amper hand gemeen geraak.

Bly weg.
Post Reply