cast bullets
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: cast bullets
Ek weet nie wat Frontier se pryse deesdae vir hulle 300gr geplateerde koeels is nie, maar dit was nie slegte roep 'n paar jaar gelede nie. Suiwer loodkoeels is altyd 'n opsie en met MS200 of MP200 is verlaagde ladings van so 1300-1500 vps 'n baie geodkoper roep. Lyk my jy soek net lawaai en gat in naby teiken om hulle gelukkig te maak. Met die' kombinasie kan jy dit regkry. Dacron of toiletpapier om die kruit op die slagdop te hou sorg vir 'n skoot en almal is gelukkig.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br