Page 1 of 1
Rotweill Kruit
Posted: Fri Nov 04, 2011 11:56 am
by Philip
Wie van julle ouens het al met die kruite gelaai.Ek het R902,R903,R904,R907 en R905.Dit gee skitterende resultate!
Groete
Philip
Re: Rotweill Kruit
Posted: Fri Nov 04, 2011 12:16 pm
by BLOK
Nog nooit hier by ons te koop gesien nie, waar het jy hulle gekry en hoe vergelyk die pryse
Re: Rotweill Kruit
Posted: Fri Nov 04, 2011 12:26 pm
by Lourens
Het jy die kruite onlangs hier bekom?? As jy het waar en wat kos dit??
Groete,
Lourens
Re: Rotweill Kruit
Posted: Fri Nov 04, 2011 1:30 pm
by Philip
Ek het die kruit in die laat 80's gekoop by elke moontlike geweerwinkel wat dit beskikbaar was.Ek onthou dat ons met my broer se 30-06 die volgende resultate gekry het;180gr 2880vt/s en 200gr 2700vt/s.Met n 175gr Nosler partition 2550vt/s uit my 7x57 en die standaard affwyking was minimaal.Dis nie meer in SA beskikbaar nie,maar ek het darem nog genoeg
Groete
Philip
Re: Rotweill Kruit
Posted: Fri Nov 04, 2011 5:52 pm
by wlm
Nee sies Phillip
Jy vra nie, jy spog en maak jaloers

Re: Rotweill Kruit
Posted: Tue Nov 15, 2011 11:38 am
by James Wilson
sny sommer my polse
