Page 1 of 1

Jagte beskikbaar Kimberley

Posted: Thu May 02, 2019 6:57 pm
by william007
Goeie dag Mense.
Hier is n Blesbok voorsit jag beskikbaar vir Julie maand.
Plus minus 60 bokke om te skiet. ooie en jong ramme.

Akkomodasie R550 pppd. (waterval safaris) Akkomodasie kan verander as bly plek skuif.
Blesbokke R40 per kg vel aan.

Belangstelings kan my kontak vir meer besonderhede.
Groete.