Prys van .50Cal
Posted: Mon Apr 29, 2019 9:56 am
Ek hoop van jul manne wat die goeters ken kan dalk vir my bietjie info gee en moontlike prys oor die onderstaande swartkruit geweer. Die geweer is deel van 'n boedel en die geweer moet verkoop word.
Op die geweer kan ek die volgende sien. Dit is 'n CVA Wolf .50Cal, en die scope is 'n Traditions.
Wat sal die waarde wees van so 'n pakket?
Op die geweer kan ek die volgende sien. Dit is 'n CVA Wolf .50Cal, en die scope is 'n Traditions.
Wat sal die waarde wees van so 'n pakket?